Hampstead Beagles: Teler van kwaliteit Beagles

zia en droopy

Beagles

Beagles is wonderlike troeteldiere, intelligent, liefdevol en saggeaard veral teenoor klein kindertjies.

Beagles is deel van die Jaghond groep met ‘n baie goeie reuksintuig en vat maklik spoor, daarom is dit belangrik om goeie omheining te hê.

Beagles is klein tot medium grootte:

Tefie:  33 – 38 cm hoog  en 9 – 10 kg.

Reuntjie:  36 – 41 cm hoog en 10 – 11 kg

Beagle se leeftyd: 10 – 15 jaar

Kleure:  Driekleurig, Bruin en wit, Oranje en wit, Lemoen en wit, Tan en wit asook sjokolade.

Omdat Beagles ook baie energiek is, moet hulle gereelde oefening kry en hulle dieët moet dop gehou word, sommige is geneig om oorgewig te raak.

Beagles moet ook so een keer ‘n week geborsel word, om hulle pragtig en blink te hou.

Hulle smekende oë het die vermoë om enige een se hart sag te maak. Een keer ‘n Beagle eienaar, altyd een!!!!

Kontak ons

Rhelda Cronje

Selnr: 0795174889

Huis nr: 0716572418

Epos adres: philip@windfield.co.za

© 2014. Hampstead Beagles.  

Make a Free Website with Yola.